Soek Latest topics | Die EERSTE Forum vir Truckers in Suid Afrika Wed Nov 05, 2008 4:29 pm by Admin Welkom op die EERSTE forum vir Truckers in Suid Africa Welcome to the FIRST forum for Truckers in South Africa Julle mag nuwe onderwerpe plaas en bespreek al die dinge wat trucking in hierdie land heerlik maak. You may post topics and discuss everything regarding trucking in our beautiful country. Comments: 5 Die Weegbrug Sat Jan 31, 2009 10:06 pm by Anonymous Die swak interaksie van die verkeers afdelings met mekaar in die Wes-Kaap het van ons heel warm onder die kraag. Die een groep verkeers beamptes van stede of weegbrue in ons land het regtig geen interaksie met n ander.Ek het 4 verskillende weeg brug lesings gekry tussen die Kaap en Jhb.Die verkeers afdeling hoort n geintegreerde sisteem in plek te stel met informasie van die gewigs lesings van … [ Full reading ] Comments: 8 Hoe voel die publiek Thu Dec 18, 2008 2:49 pm by Admin Mense word omgekrap mbt swaarvoertuie op ons paaie. Kom ons praat daaroor. Registreer en maak jou rit op SA paaie meer ingelig. Comments: 2 Paaie en hulle omstandighede Thu Dec 18, 2008 2:43 pm by Admin Hierdie topic is in reaksie op die program wat deur Niekie op RSG bespreek is op Sê Wie vandag. Asb vertel ons waar daar probleme asook waar daar sukses is. Admin Comments: 0 SA Truckers Lede Wed Feb 04, 2009 12:42 am by Admin Ek is in die aangename posisie om julle mee te deel dat ons lede groei teen 'n onverwagte tempo. Dankie aan elke persoon wat die gedagte van SA Truckers ondersteun en die gees en visie van ons opgeneem en daarmee begin stap het. Ons is besig om 'n rewolusie te veroorsaak in die transport bedryf in Suid Afika asook Afrika. My gevoel is dat ons by die einde van die jaar oor 'n groot en … [ Full reading ] Comments: 0 Welkom deur Satrucker Thu Nov 06, 2008 4:01 pm by Satrucker Hallo manne, Ek hoop julle gaan die site geniet soos wat ek dit geniet het om hom te bou. Ignoreer my behalwe as julle my wil vertel wat julle nog in die site soek. En ek roer my gat om dit te doen. Verder gaan MAL Comments: 0 | Statistics Ons het 15 geregistreerde gebruikersDie nuutste geregistreerde gebruiker is Herman Ons gebruikers het altesaam 39 artikels geplaas in 16 subjects Wie is Aanlyn Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas Geen Meeste gebruikers ooit aanlyn was 17 op Mon Aug 24, 2009 2:47 pm |

Index

» Wat beteken die taal wat Truckers gebruik op die pad
» Petrol Prys 'n Uitdaging
» Truckers Lounge
» BRANDSTOF BESPARING TOETSE
» Die algemene publiek
» Van Admin Aan Die Dames
» Forum Etiket
» Beskrywing van forum